piëso-elektrisiteit
Uiterlijk
enkelvoud | meervoud | |
---|---|---|
naamwoord | piëso-elektrisiteit | - |
piëso-elektrisiteit
- (natuurkunde) piëzo-elektriciteit
- «Piëso-elektrisiteit is die vermoë van sommige materiale om 'n elektriese potensiaalverskil te veroorsaak wanneer daar 'n meganiese spanning daarop uitgeoefen word.»
- Piëzo-elektriciteit is het vermogen van sommige materialen om een elektrisch potentiaalverschil op te wekken wanneer er een mechanische spanning op uitgeoefend wordt.
- «Piëso-elektrisiteit is die vermoë van sommige materiale om 'n elektriese potensiaalverskil te veroorsaak wanneer daar 'n meganiese spanning daarop uitgeoefen word.»